
Johannesburg, Zuid-Afrika
DUUR
1 Years
TALEN
Afrikaans
TEMPO
Full time
DEADLINE VOOR AANMELDING
31 Oct 2025
EERSTE STARTDATUM
Feb 2026
COLLEGEGELD
ZAR 41.177 / per year
STUDIE FORMAAT
Op de campus
Invoering
In die nagraadse programme in Afrikaans (Honneurs, Meestersgraad en Doktorsgraad) word menslike bestaan ondersoek deur te kyk na die simbole, mites, metafore en tekste wat die menslike bestaan medieer. Soos in al die ander geesteswetenskappe is begrip van die menslike bestaan die doel. In die vak Afrikaans is taal en tekste die middel tot hierdie doel. Om die mens en die manier waarop die mens die wêreld verstaan, te ondersoek, word die taal wat die mens gebruik om uitdrukking te gee aan hierdie wêreld, om sin te gee aan sigself en aan die wêreld waarin hy/sy leef, bestudeer.
Die honneurskursus bied ‘n inleidende oorsig tot die Afrikaanse taalen letterkunde en ‘n student behoort ‘n oorsig te hê oor Afrikaanse literatuurgeskiedenis, maar ook ‘n agtergrond oor die deeglike ontleding van spesifieke tekste. Die vaardighede om verder onafhanklik te kan navorsing doen, word aangeleer.
Toelatingsvereistes
Toelating tot die honneursprogram moet deur die Departementshoof goedgekeur word.
Kontakbesonderhede
Naam: Prof Marné Pienaar
Tel: 011 559 2706 / Epos: mpienaar@uj.ac.za
Registration and Start Dates
Registration starts in January and lectures in February for both Undergraduate and Postgraduate course work programmes.
All research programmes for Masters and PhD can register throughout the year.
End Date: Academic starts in January and ends in December. Programme deadline is determined by the duration of the programme.